River Phoenix

River Phoenix
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Phoenix in Maart 1989 by die 61ste Oscar-toekenningsaand.

Geboortenaam River Jude Bottom
Geboorte (1970-08-23)23 Augustus 1970
Madras, Oregon, VSA
Sterfte 31 Oktober 1993 (op 23)
West Hollywood, Kalifornië
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, musikant, aktivis
Aktiewe jare 1982–1993
Internet-rolprentdatabasis-profiel

River Jude Phoenix (gebore as River Jude Bottom; 23 Augustus 197031 Oktober 1993[1]) was ’n Amerikaanse akteur, musikant en aktivis. Hy was die oudste broer van Joaquin Phoenix, Rain Phoenix, Liberty Phoenix, en Summer Phoenix, almal akteurs en musikante.

Phoenix het in 24 rolprente en TV-programme verskyn en sy opgang het hom die status van ’n "tieneridool" besorg.[2]

  1. Sky, Phoenix. "Manager". findadeath.com (in Japannees). findadeath. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Februarie 2017. Besoek op 30 Augustus 2015.
  2. Weinraub, Bernard (2 November 1993). "Death of River Phoenix Jolts the Movie Industry". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Oktober 2019. Besoek op 4 Julie 2014.

Developed by StudentB